Friday 16 September 2011

Ek was die jaar deel van n gap jaar en dit was een van die beste jare van my lewe. As enige een van julle nie weet wat jy volgende jaar wil doen nie of jy ken iemand soos jou boet of sus wat sopas uit die skool is en hulle wil dalk net n jaar af vat om te sien wat hulle wil doen, sal ek julle aanmoedig om na die volgende website te gaan kyk en dalk net by een van die ope dae aan te sluit.

www.targetlife.co.za
Target Life is 'n Cutting edge gap year wat jou in een jaar kan help ontwikkel om gereed te wees vir die lewe, sodat jy vinniger by ’n vervulde lewe uit te kom en van die begin af die regte keuse kan maak.

No comments:

Post a Comment